Modulekode | DFS 320 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Natuur- en Landbouwetenskappe |
Module-inhoud | Die onderliggende fisiologiese prosesse by groei en ontwikkeling. Pre- en post-natale groei en faktore wat groeitempo bepaal: groeigolwe, groeistimulante, ouderdom, voeding, ras, geslag, e.a. |
Modulekrediete | 10.00 |
Programme | |
Voorvereistes | DFS311 + DAN 310 |
Kontaktyd | 2 lesing per week, Prakties tweeweekliks |
Onderrigtaal | Beide Afr en Eng |
Akademiese organisasie | Vee- en Wildkunde |
Aanbiedingstydperk | Semester 2 |
Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App